NG Gemeente Heuwelsig

NG Gemeente Heuwelsig

Leef tot Eer van Christus die Heer

Aankondigings

Nominasies vir 'n nuwe predikant is nou oop tot 30 April 2021 om 12h00.
Laai die nominasievorm hier af.

17 April bied ons 'n #imagine Local aan in die kerk parkeerterrein.
Maak seker jy kliek op Aankondigings hier bo om al die inligting te kry.

Gaan loer na ons advertensieblad waar jy ook jou besigheid kan adverteer
en laai hier ons 2021 Kalender af.

Lief & Leed

Opgedateer: 9 April 2021, 12:41

Gelukwensings

Baie geluk aan Stefan en Francis Jacobs met die doop van Michael.

Baie geluk aan Theunis en Wilna Bakker wat grootouers geword het van ‘n tweeling (seuntjie en ‘n dogtertjie) in Nederland.

Ons vra voorbidding vir die volgende persone

Nico Hefer

André Conradie

Bernhardt Meyer

Karli van Aswegen

Piet Keeve, Rhonda Bezuidenhoudt se pa

Anne van der Vyver

Carel van der Merwe

Susan de Bruyn

Marisa Strydom

Foto: fauxels van Pexels

Eredienste

YouTube-Kanaal

Direkte link na ons YouTube-kanaal: NG Gemeente Heuwelsig


Oggend (Diens – 09:00, Sang – 08:50)

Morning Service. Theme is the grave is empty, it can only be fake news?, reading 1 John 1 verse 1 to 1 John 2 verse 2. Doctor Gerhard Botha will lead the sermon.

Tekkies (09:00 – Voorskool en Gr 1-3)

Children's Morning Service. Theme is the lost items box, reading Luke 15 verse 8 to 10. Reverent Ettienne Engelbrecht will lead the sermon.

Jeug (18:00)

Youth Evening Service. Theme is my precious, reading Luke 15 verse 8 to 10. Reverent Ettienne Engelbrecht will lead the sermon.

Bankbesonderhede

Bankrekening

NG Heuwelsig
ABSA Tjekrekening
Rekening #: 47 05 8008 9
Tak Kode: 334 134

Zapper

Gebruik ook Zapper as ‘n gerieflike alternatief om ‘n betaling aan die kerk te maak.

Zapper code for online transfer

Kyk hier na ‘n tutoriaal oor hoe om Zapper as betaalmiddel te gebruik:

Ons Blog

Nominasie vir Nuwe Predikant

Die gemeente is gevra om te deel in die proses om 'n nuwe predikant aan te stel. Laai die nominasie vorm af en e-pos dit na dit kerkkantoor of kom laai dit by die kantoor af.
Lees Meer "Nominasie vir Nuwe Predikant"
Amptelike nuus oor COVID-19 in Suid-Afrika:
This is default text for notification bar