Aankondigings

Opgedateer: 18 Desember 2020, 11:17

Kortpaaie na aankondigings:


Dagstukkie vir Desembermaand

Net soos ‘n wynstok vrugbaar, is in jou huis jou vrou;
Soos jong olywe staan daar jou kinders rondom jou.
So sal jou huis in bloei staan, jy wat die Here dien.
Mag dit met jou so goed gaan dat jy jou kindskind sien.

Psalm 128: 3-6

Dankoffers (Zapper)

Zapper code for online transfer

Volg hierdie stappe om ‘n dankoffer deur middel van Zapper te maak:

  1. Laai die Zapper app af vir iPhone of Android;
  2. Koppel jou bankrekening aan die app;
  3. Skandeer die kode, tik die bedrag in en druk op “Pay”.

Nuwe Ouderlinge en Diakens

Baie geluk aan die volgende persone wat verkies is tot ouderlinge en diakens:

Ouderlinge

  • Jaco Kotzé
  • Johan Paulsen
  • Annelie Ferreira
  • Sorine Swanepoel

Diakens

  • Neels Grobbelaar
  • Kobus le Roux
  • Velindi Bakkes

Engo Klokkie Projek

For each donation of 10 rand or more, a child a need gets help.

Algemeen

NG Gemeente Heuwelsig Golfdag

Gholf day is on the 27th of February 2021 at Schoemanspark. Format is B B S. Sponsor a hole for 1500 rand, sponsor a wet hole, donate a prize, enter a four ball. Bookings as Schoemanpark at 0 5 1 1 0 1 0 6 1 9

Huiswerk Hulp

Homework help at NG Church Heuwelsig. Contact Mariette Coetzee at 0833990133

10de Maand Dankoffer

10th month offering standing at 343051.84 of 600000 rand

Termometer Vector deur Vecteezy


Uitreik

Uitreik is tans besig met die volgende projekte:

Winkel

Algemene Reëlings

Die winkel is gesluit vir 2020 en die openingsdatum, wat in Januarie 2021 sal wees, sal nog bekend gemaak word.

Winkelverkope

Die winkelverkope vanaf opening in September 2018 tot Desember 2020 beloop R 222 105.90 en verkope vir 2020 beloop R 99 000.00.

Tye

Die winkelure is as volg:

  • Maandag: 10h00 – 12h00
  • Donderdag: 10h00 – 12h00

Onthou om asseblief jou masker te dra wanneer jy die winkel besoek.

Koskas

  • Groenbone;
  • Boontjies;
  • Mielies;
  • Langlewe melk;
  • Koffie;
  • Tee;
  • Cremora (500g);
  • Rys;
  • Suiker (2kg);
  • Bruismeel;
  • Mieliemeel;
  • Pasta (500g);
  • Toppers;
  • Sonneblomolie (750ml);
  • 2 Minute Noodles;
  • Gemengde Groente (Verkieslik 500g / 1kg verpakkings);
  • 500ml leë plastiese koeldrankbottels met doppies;
  • Ziplock sakkies in verskillende groottes;
  • Droë sopmengsel.

Baie baie dankie vir elkeen se volgehoue bydrae sover!


Kospakkies

recipe contents and instructions displayed on the image is available as text just below image

Ons versoek dat julle asseblief, indien moontlik, sal help deur kospakkies op te maak soos aangedui op die foto.

Screen Reader Friendly Version:
Ingredients:
Half a cup of rice;
Half a cup of soup mix or split peas;
Half a cup of lentils;
One stock cube (unwrapped);
One sachet of soup powder;
Place inside zip lock bag and seal tightly.
Instructions:
Bring two point 5 litres of water to boil, add packet contents, boil for 35 to 40 minutes while stirring regularly.


Skenkings

Koskas, kospakkie en ander -skenkings in die vorm van kombuisware, linne en vele meer kan enige dag tydens kantoorure (08:00-13:00) afgelaai word.

Onthou om asseblief jou masker te dra wanneer jy skenkings maak.


Vereistes om dienste by te woon

Die volgende vereistes word volgens wetgewing gestel:

  1. Die dra van maskers oor die neus en die mond is verpligtend.
  2. Die neem van koors van diegene wat die erediens bywoon, is verpligtend.
  3. Die voltooiing van gesondheidsiftingsvorms is verpligtend (Word by deur geteken).
  4. Die reiniging/ontsmetting van hande is verpligtend.
  5. Gemeentesang word nie toegelaat nie.
  6. Geen teedrink en kuier voor of na afloop van die erediens word toegelaat nie.
  7. Doop kan plaasvind (kontak predikante vir meer inligting).

Sake vir Danksegging

  • dat ons gemeente weer kan saamkom;
  • vir gespaarde lewens;
  • vir geestelike versterking en eredienste op ‘n nuwe manier;
  • vir die wat familie en vriende aan Covid-19 verloor het.

Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.

Ps.37:5

Beursaansoeke

Die NG Kerk van die Vrystaat maak beurse beskik baar aan studente wat teologie asook ander studierigtings studeer. Lees meer op die NG Kerk Vrystaat se webblad.

Foto deur AbsolutVision op Unsplash