Gelukkigwees en Welstand: Deel 4
Doelwitstelling, ‘n goeie gewoonte wat bydra tot jou gelukkigwees en welstand.
Doelwitstelling, ‘n goeie gewoonte wat bydra tot jou gelukkigwees en welstand.
In die derde deel oor gelukkigwees en welstand, kyk ons na hoe klein aanpassings bydra tot ‘n omgewing waarin jy kan floreer.
‘n Doelbewuste positiewe gesindheid, wat fokus op dankbaarheid en waardering, kan jou help om meer gelukkig te wees.
Daar is ‘n groeiende belangstelling in positiewe sielkunde. Lees saam wat Yale se doktor Santos sê oor gelukkigwees en welstand.
Psalm 117 het baie te sê oor hoe ons as mens die Here moet dien.
‘n Seënbede van St Patrick. Dit is ook die gebed en seënwense wat ons oor almal bid.
As mense eendag terugverwys na ons, en hoe ons lyding hanteer het, wat sal hulle sê?