Category: <span>Erediens</span>
Featured

Pinkster 2021 Handleiding

Inleiding

Liewe Gemeente, baie welkom by hierdie jaar se pinkster-reeks.

Ons tema vir die reeks in 2021 is Ritmes vir die Lewe Tydens Covid-19 en ons het ‘n handleiding wat julle saam met ons kan deurwerk.

Kyk gerus na die handleiding hier op die webblad, of laai dit af deur hieronder op “Laai Af” te druk.

Kyk na of laai ons Pinkster handleiding hier af

Koop die volledige boek

Daar is ‘n volledige boek by CUM Boeke beskikbaar en kan by hierdie link bestel word: https://cumbooks.co.za/products/raw-spirituality-paperback

Afsluiting

Mag hierdie jaar se Pinkster vir jou en jou gesin ‘n baie geseënde tyd wees.