NG Gemeente Heuwelsig

Eredienste

Digitale Eredienste

Hier is die direkte link na ons YouTube-kanaal om na al ons vorige dienste te kyk.


09:30

Morning Service. Theme is God and chaos, reading Psalms 56. Doctor Mias van Jaarsveld will lead the sermon.

Tekkies

Geen tekkiesdiens a.g.v. die gesaamentlike Vadersdagdiens in die kerk.


Aand

Geen aanddiens.