Die Storie van Dominic Ferreira
Mamma, ek wil nie meer leef nie. Hulle spot my altyd. Hulle noem my ‘Dom Dominic’.
Dominic Ferreira
Dis die dag waarop ‘n ma besef haar liefde en sorg is nie genoeg nie. Meer hulp is nodig. En Jan Kriel word deel van Dominic se lewensverhaal.
Lees hier onder die storie van Dominic Ferreira en sien ook hoe jy kan bydra tot die Jan Kriel Instituut.