Opgedateer: 18 Desember 2020, 10:56
Troosdiens
Jan Coetsee
Die diens vind Woensdag 20 Januarie 2021 om 10:00 plaas.
Kyk die diens hieronder of volg hierdie link: https://youtu.be/oHgRemoU-iU
Gelukwensings
- Baie geluk aan Gidi Beukes en Marja-Lize Nel wat getroud is.
Ons vra voorbidding vir die volgende persone
- Leon van Rensburg;
- Struis en Anneri Strydom;
- Phillip van Wyk se vrou, Wilna;
- Elbet se ma, Elsa Vivier;
- André van Niekerk;
- Ben Bezuidenhout;
- Corleen van der Merwe se broer, Marius en haar swaer, Andre;
- Wilna Bakkes;
- Hester Potgieter se dogter, Karli;
- Piet Keeve, Rhonda Bezuidenhoudt se pa;
- Indiannah Hughes (Lizelle Pieterse se kleindogter, dogter van Grant en Chloë Hughes);
- Thea Bosman;
- Anne van der Vyver;
- Carel van der Merwe;
- Susan de Bruyn;
- Marisa Strydom.