Tekkies Aktiwiteit – 13 Julie 2020: Covid-19 Familie Album

Inleiding

Liewe Mammas en Pappas.

Baie welkom by hierdie week se spesiale aktiwiteit waar julle as gesin ‘n familie album kan maak om te onthou hoe God nie van julle vergeet het nie en na julle gekyk het tydens die Covid-19 pandemie.

Die Aktiwiteit

Kliek op die prentjie hieronder om die PDF dokument oop te maak op jou foon, tablet of rekenaar. As jy sou wou, kan jy die PDF aflaai deur op “Laai Af” onder die prentjie te kliek.

Afsluiting

Ek hoop julle het hierdie week se spesiale aktiwiteit saam met die kinders geniet. Sien julle volgende week!

Foto: