Tekkies Aktiwiteit – 14 Desember 2020: Advent – Vreugde

Inleiding

Liewe Mammas en Pappas.

Baie welkom by hierdie week se aktiwiteit oor Vreugde in die Adventtyd.

Die Aktiwiteit

Hierdie aktiwiteit is slegs ‘n foto. Jy kan die foto aflaai deur onder die foto op “Laai Af” te kliek.

Afsluiting

Ek hoop julle het hierdie week se aktiwiteit saam met die kinders geniet. Sien julle volgende week!

Foto: Denise Jones op Unsplash