Inleiding
Liewe Mammas en Pappas.
Baie welkom by hierdie week se aktiwiteit oor die tempel wat gebou word. Hoop julle bou lekker saam!
Die Aktiwiteit
Kliek op die prentjie hieronder om die PDF dokument oop te maak op jou foon, tablet of rekenaar. As jy sou wou, kan jy die PDF aflaai deur op “Laai Af” onder die prentjie te kliek.
Afsluiting
Ek hoop julle het hierdie week se aktiwiteit saam met die kinders geniet. Sien julle volgende week!
Bouer Foto: Vecteezy