Tekkies Aktiwiteit – 20 Julie 2020: Die val van Jerigo

Inleiding

Liewe Mammas en Pappas.

Baie welkom by hierdie week se aktiwiteit oor Jerigo wat geval het.

Die Aktiwiteit

Kliek op die prentjie hieronder om die PDF dokument oop te maak op jou foon, tablet of rekenaar. As jy sou wou, kan jy die PDF aflaai deur op “Laai Af” onder die prentjie te kliek.

Afsluiting

Ek hoop julle het hierdie week se aktiwiteit saam met die kinders geniet. Sien julle volgende week!

Foto: Photo by Micheile Henderson on Unsplash