Inleiding
Liewe Mammas en Pappas.
Geseënde Kersfees en baie welkom by hierdie week se aktiwiteit oor ja, Kersfees.
Die Aktiwiteit
Hierdie aktiwiteit is slegs ‘n foto. Jy kan die foto aflaai deur onder die foto op “Laai Af” te kliek.

Afsluiting
Ek hoop julle het ‘n wonderlike Kersdag en dat julle hierdie week se aktiwiteit saam met die kinders geniet het.