Tekkies Aktiwiteit – 29 Junie 2020: Josua, die Nuwe Leier

Inleiding

Liewe Mammas en Pappas.

Baie welkom by hierdie aktiwiteit wat handel oor Josua wat na Moses, die nuwe leier van Israel geword het.

Die Aktiwiteit

Kliek op die prentjie hieronder om die PDF dokument oop te maak op jou foon, tablet of rekenaar. As jy sou wou, kan jy die PDF aflaai deur op “Laai Af” onder die prentjie te kliek.

Afsluiting

Ek hoop julle het hierdie aktiwiteit saam met die kinders geniet. Sien julle volgende week!

Foto: Markus Spiske op Unsplash