Inleiding
Liewe Mammas en Pappas.
Baie welkom by hierdie week se aktiwiteit oor Advent en Hoop.
Die Aktiwiteite
Wat is Advent?
Hierdie aktiwiteite is slegs foto’s. Jy kan beide foto’s aflaai deur onder elke foto op “Laai Af” te kliek.

Hoop

Afsluiting
Ek hoop julle het hierdie week se aktiwiteite saam met die kinders geniet. Sien julle volgende week!
Foto: Carlos Hinojosa Zúñiga op Unsplash