Inleiding
Liewe Mammas en Pappas.
Baie welkom by hierdie week se aktiwiteit oor Vrede in die Adventtyd.
Die Aktiwiteit
Hierdie aktiwiteit is slegs ‘n foto. Jy kan die foto aflaai deur onder die foto op “Laai Af” te kliek.

Afsluiting
Ek hoop julle het hierdie week se aktiwiteit saam met die kinders geniet. Sien julle volgende week!
Foto: Kiều Trường van Pixabay