Tekkies Aktiwiteit – 8 Februarie 2021: Elia en die Baalprofete

Tekkies Aktiwiteit – 8 Februarie 2021: Elia en die Baalprofete

Inleiding

Liewe Mammas en Pappas.

Baie welkom by hierdie week se aktiwiteit oor Elia en die baalprofete.

Die Aktiwiteit

Kliek op die prentjie hieronder om die PDF dokument oop te maak op jou foon, tablet of rekenaar. As jy sou wou, kan jy die PDF aflaai deur op “Laai Af” onder die prentjie te kliek.

Afsluiting

Ek hoop julle het hierdie week se aktiwiteit saam met die kinders geniet. Sien julle volgende week!

Foto: Jimil Prajapati on Unsplash