Tekkies Huisgeloof – 15 Februarie 2021: Petrus Loop op die Water

Tekkies Huisgeloof – 15 Februarie 2021: Petrus Loop op die Water

Inleiding

Liewe Mammas en Pappas.

Baie welkom by hierdie week se aktiwiteit oor Petrus wat op die water loop.

Die Aktiwiteit

Kliek op die prentjie hieronder om die PDF dokument oop te maak op jou foon, tablet of rekenaar. As jy sou wou, kan jy die PDF aflaai deur op “Laai Af” onder die prentjie te kliek.

Afsluiting

Ek hoop julle het hierdie week se aktiwiteit saam met die kinders geniet. Sien julle volgende week!

Foto: Anastasia Taioglou op Unsplash