Tekkies Huisgeloof – 15 Maart 2021: Die Profeet Jeremia

Tekkies Huisgeloof – 15 Maart 2021: Die Profeet Jeremia

Inleiding

Liewe Mammas en Pappas.

Baie welkom by hierdie week se aktiwiteit oor die profeet Jeremia.

Die Aktiwiteit

Kliek op die prentjie hieronder om die PDF dokument oop te maak op jou foon, tablet of rekenaar. As jy sou wou, kan jy die PDF aflaai deur op “Laai Af” onder die prentjie te kliek.

Afsluiting

Ek hoop julle het hierdie week se aktiwiteit saam met die kinders geniet. Sien julle volgende week!

Foto: marcelkessler van Pixabay